Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 540

Uitdrukking: Oor die kole haal

$
0
0

Argieffoto (Foto: Ashish_Choudhary, Pixabay)

Uitdrukking:
Oor die kole haal

Betekenis:
Iemand berispe

Waar kom dit vandaan?
Die oorsprong is ʼn ou strafgebruik uit die Middeleeue toe ʼn persoon sy onskuld moes bewys deur kaalvoet oor gloeiende kole te loop. As hy gebrand het, was hy skuldig.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 540