Uitdrukking: Baantjies vir boeties
Al ooit gewonder waar die uitdrukking “baantjies vir boeties” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleUitdrukking: Dit is sommer larie
“Moet jou nie aan hulle skinderpraatjies steur nie. Dit is sommer larie!” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van dié uitdrukking.
View ArticleLuister: Vierpotiges se diep spore in Afrikaans
Troeteldiere soos katte en honde verryk nie net mense se lewens nie, maar ook die Afrikaanse taal.
View ArticleLuister: Dié Afrikaanse spreekwoorde het Bybelse wortels
Iemand nie van Adam se kant af ken nie, Adam en Eva se skoene aantrek, ʼn Simsonsversugting slaak … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde uit die geloofslewe sê.
View ArticleLuister: Mooi (Afrikaanse) broodjies bak
Al ooit die uitdrukkings “koffie deur die vlak jaag“ en “die brood dik smeer” gehoor? Luister saam na Leon en Amanda de Stadler se gesprek oor uitdrukkings, idiome en spreekwoorde uit die alledaagse...
View ArticleLuister: Afrikaans boer vorentoe met dié uitdrukkings
“In ons geskiedenis is daar min dinge wat so ʼn groot rol speel soos die trekkerslewe en die plaas.”
View ArticleLuister: Seevaartterme laat val anker in Afrikaans
As my skip gekom het, jou anker êrens laat val, iemand die loef afsteek ... Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde uit die skeepvaart sê.
View ArticleLuister: Ferreira trek steeds in Afrikaans
Ons almal kan die volksliedjie “Vat jou goed en trek!”, maar waar kom dit vandaan en wie is die Ferreira van wie daar gesing word?
View ArticleLuister: Spreekwoorde uit vanmelewe se dae
Al ooit die uitdrukking “jou Saterdag is langer as jou Sondag” gehoor? Luister saam na stories oor ʼn paar Afrikaanse uitdrukkings met interessante herkomste.
View ArticleLuister: Jakkals en Wolf maak draaie in Afrikaans
“Die leeueaandeel neem”, “die sieke dra die gesonde”, “Sisufuos-arbeid verrig” – Leon en Amanda de Stadler gesels oor Afrikaanse sêgoed wat aan fabels ontleen is.
View ArticleLuister: Taalryke erfenis van Afrikaanse spreekwoorde
“Omdat Afrikaans en Engels so naby aan mekaar in Suid-Afrika leef as omgangstaal of spreektale, is dit tog logies dat ons woorde en begrippe by mekaar sal gaps en gebruik.”
View ArticleLuister: Goeie dosis humor in taalskatte
Jou bene onder die arms neem, soos ʼn sleg gestopte kafsak lyk, om ronde beentjies te hê … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor humor in idiomatiese Afrikaans sê.
View ArticleLuister: Afrikaanse humor op sy beste
Min dinge kom by Afrikaanssprekendes se byna natuurlike manier om die humor in situasies raak te sien en met oorgawe te lag.
View ArticleLuister: Dié Afrikaanse sêgoed so goed soos goud
Die ervare woordeboekmakers Leon en Amanda de Stadler gesels al te heerlik oor verskeie Afrikaanse uitdrukkings, idiome en spreekwoorde.
View ArticleUitdrukking: Die berg het ʼn muis gebaar
Al ooit gewonder waar die uitdrukking “die berg het ʼn muis gebaar” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleTaaltoffie: ‘Sweep something under the carpet’
Wat maak ons met “sweep something under the carpet” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleUitdrukking: Na die vleispotte van Egipte verlang
Weet jy waar ons aan die uitdrukking “na die vleispotte van Egipte verlang” kom?
View ArticleUitdrukking: Iets op sy elf-en-dertigste doen
Wat beteken dit as iemand iets op sy elf-en-dertigste doen?
View ArticleUitdrukking: Die knoop deurhak
Mense sê soms (verkeerdelik) dat ʼn paartjie die knoop gaan deurhak wanneer hulle trou. Taaltoffie gee die korrekte gebruik van die uitdrukking “die knoop deurhak”.
View ArticleUitdrukking: Iemand die loef afsteek
Wat op aarde beteken dit om iemand die loef af te steek? Taaltoffie ondersoek dié uitdrukking.
View Article