Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Browsing all 540 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Iemand dophou

Uitdrukking: Argieffoto (Foto: PDPics, Pixabay) Iemand dophou Betekenis: Iemand in die oog hou; fyn oplet wat iemand doen Waar kom dit vandaan? Eintlik die dop (beker, emmer) hou terwyl ‘n ander skink....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Lag soos ‘n boer met tandpyn

Argieffoto (Foto: rottonara, Pixabay) Uitdrukking: Lag soos ‘n boer met tandpyn Betekenis: Suur of gedwonge lag Waar kom dit vandaan? Boere het lank gelede nie die geleentheid gehad om die tandarts...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Met snaar en stamboel

Argieffoto Uitdrukkking: Met snaar en st(r)amboel Betekenis: Te voet Gebruik: Hy is met snaar en stamboel daar weg. Hy is te voet daar weg Waar kom dit vandaan? Die uitdrukking het ontstaan na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Op die aandskof van die lewe wees

Argieffoto (Foto: Sigrid Spinnox) Uitdrukking: Op die aandskof van die lewe wees Betekenis: Hoog bejaard wees. In die laaste lewensjare wees. Waar kom dit vandaan? Die aandskof was die laaste gedeelte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Iemand se kompas staan stil

Argieffoto (Foto: schaeffler, Pixabay) Uitdrukking: Iemand se kompas staan stil Betekenis: Iemand weet nie wat om te doen nie Waar kom dit vandaan? Ontleen aan die skeepsvaart: as die kompas stilstaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: As die skoen jou pas…

Argieffoto (Foto: Tabeajaichhalt, Pixabay) Uitdrukking: As die skoen jou pas, moet jy hom maar aantrek Betekenis: As jy skuldig is, moet jy maar skimpe oor jou soort gedrag op jouself van toepassing...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Die kêreltjie met die kurkhoed soen

Argieffoto Uitdrukking: Die kêreltjie met die kurkhoed soen Betekenis: Sterk drank misbruik

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Watter fiasko!

‘n Glas word in Venesië gemaak (Museum of Glass) Foto: Venice Water Taxi) Uitdrukking: Watter fiasko! Betekenis: Gesê wanneer iets ʼn mislukking of in ʼn warboel is Waar kom dit vandaan? Fiasco is ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: nugter weet

Argieffoto Uitdrukking: nugter weet Betekenis: niemand weet nie Waar kom dit vandaan? In Nederlands toegepas op iemand wat nog niks van die lewe weet nie, asof sy kop nugter in die sin van “leeg” is.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: So bang vir iets wees soos die duiwel vir ’n slypsteen

Argieffoto (Foto: Pixabay) Uitdrukking: So bang vir iets wees soos die duiwel vir die/’n slypsteen/draaisteen/knapsak/aambeeld Betekenis: Baie bang vir iets wees Waar kom dit vandaan? Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: ‘n Glasie op die valreep

Argieffoto (Foto: CPinoB, Pixabay) Uitdrukking: ‘n Glasie op die valreep Betekenis: ‘n Afskeidsglasie (Engels: one for the road) Waar kom dit vandaan? Die valreep is ‘n touleer wat langs ‘n skip afhang...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: ‘n Veer(tjie) in iemand se hoed

Argieffoto Uitdrukking: ‘n Veer(tjie) in iemand se hoed Betekenis: ‘n Pluimpie/Kompliment vir iemand Waar kom dit vandaan? ‘n Verwysing na ‘n ou gewoonte in Asië, van die Amerindiane en ander volke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Op die keper beskou

Argieffoto Uitdrukkking: Op die keper beskou Betekenis: Noukeurig beskou Waar kom dit vandaan? Vir die wewer is die keper die kettingskering met die inslag. As ‘n mens die grofheid of fynheid van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Deur die mat val

Argieffoto (Foto: badziol40, Pixabay) Uitdrukking: Deur die mat val Betekenis: Misluk Waar kom dit vandaan? Die uitdrukking is ‘n vervorming van die Nederlandse door de mand vallen. Die mand het ons in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Al die henne op die werf

Argieffoto (Foto: giallopudding, Pixabay) Taaltoffie stel ondersoek in oor ʼn paar idiome wat die woord “hen” bevat. Herken jy ‘n paar van dié henne onder jou kollegas of familielede..? Uitdrukking: ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Nie vir koue pampoen skrik nie

Argieffoto Uitdrukking: Nie vir koue pampoen skrik nie Betekenis: Nie sommer bang word nie Waar kom dit vandaan? Hier is moontlik twee uitdrukkings aan bod: Nie vir ‘n koue pampoen skrik nie en dan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Met iemand draak steek

Een van die talle afbeeldings van St Joris en die draak Uitdrukking: Met iemand (die) draak steek Betekenis: Iemand vir die gek hou Waar kom dit vandaan? Die uitdrukking het sy ontstaan in die legende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Iets doodluiters doen

Portret van Martin Luther deur Lucas Cranach der Jüngere via Wikimedia Commons Uitdrukking: Iets doodluiters doen Betekenis: Iets kalm doen asof daar oënskynlik geen risiko aan verbonde is nie. Waar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Stokkies draai

Argieffoto Uitdrukking: Stokkies draai Betekenis: Sonder verlof wegbly Waar kom dit vandaan? Volgens die meeste bronne kom dit uit Nederlands stukjes draaijen “bedrieg”, maar in Suid-Afrika het dit ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Aandskof ry

Argieffoto Uitdrukking: Aandskof ry Betekenis: Vir ‘n meisie gaan kuier. Waar kom dit vandaan? Uit trekkersdae: daar is gewoonlik nie saans getrek nie, sodat die jongman se rit die enigste ryery was.

View Article
Browsing all 540 articles
Browse latest View live