Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 540

Uitdrukking: ‘n Veer(tjie) in iemand se hoed

$
0
0
Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
‘n Veer(tjie) in iemand se hoed

Betekenis:
‘n Pluimpie/Kompliment vir iemand

Waar kom dit vandaan?
‘n Verwysing na ‘n ou gewoonte in Asië, van die Amerindiane en ander volke deur die eeue om ‘n nuwe veer in hulle kopbedekking te steek vir elke vyand wat gedood is. In Skotland en Wallis kry die jagter wat die eerste houtsnip skiet, die eer om ‘n veer van die voël in sy hoedband te dra.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 540