Uitdrukking: Jou oor op die grond hê
Argieffoto Uitdrukking: Jou oor op die grond hê/hou Betekenis: Verwikkelinge fyn dophou Waar kom dit vandaan? Volgens oorlewering is dié gebruik toegeskryf aan die Amerindiane wat met die oor teen die...
View ArticleUitdrukking: Jou sout verdien
Argieffoto (Pixabay) Uitdrukking: Jou sout verdien; jou sout werd wees Betekenis: Iets nuttigs verrig; waarde vir geld gee Waar kom dit vandaan? Voor die ontwikkeling van geldstelsels is sout op plekke...
View ArticleUitdrukking: Daar kom dadels van
Skildery van Herman Willem Daendels, goewerneur-generaal van die Nederlands-Oos-Indies deur Raden Saleh (circa 1811–1880) – www.rijksmuseum.nl Uitdrukking: Daar komo dadels van Betekenis: Daar kom niks...
View ArticleUitdrukking: Dis maklik gesê, maar die eend lê die eier
Argieffoto (Foto: LoggaWiggler, Pixabay) Uitdrukking: Dis maklik gesê, maar die eend lê die eier Betekenis: Dis maklik om te praat, maar doen is die probleem (ENG: Talk is cheap, but money buys the...
View ArticleUitdrukking: Liewer bang Jan as dooie Jan
Argieffoto Uitdrukking: Liewer bang Jan as dooie Jan Betekenis: Liewer versigtig as dood Waar kom dit vandaan? Die Nederlandse uitdrukking van die vroeë 18de eeu was beter bloode Jan as doode Jan. Die...
View ArticleUitdrukking: ʼn Belofte gestand doen
Argieffoto (Foto: Foundry, Pixabay) Uitdrukking: Iets gestand doen, byvoorbeeld ʼn belofte Betekenis: ʼn Belofte nakom Waar kom dit vandaan? Die selfstandige naamwoord gestand is afgelei van die...
View ArticleUitdrukkings: Al die diewe
Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings in Afrikaans wat die woord “dief” bevat. Uitdrukking: Diewe besteel mekaar nie Engels: There is honour amongst thieves Betekenis: Diewe doen mekaar nie skade...
View ArticleUitdrukking: Alle grappies op ʼn stokkie
Argieffoto Uitdrukking: Alle grappies op ʼn stokkie Betekenis: In alle erns; sonder om nou grappies te maak; hou op grappies maak! Waar kom dit vandaan? Die stokkie waarna verwys word, is die sotskolf...
View ArticleUitdrukking: ʼn Brawe Hendrik
Argieffoto (Foto: www.bowtieaficionado.com) Uitdrukking: ʼn Brawe Hendrik Betekenis: ʼn Man wat alte goed wil wees; ʼn seun wat te soet en voorbeeldig is Waar kom dit vandaan? Ontleen aan die titel van ʼn...
View ArticleUitdrukking: heinde en ver
Argieffoto Uitdrukking: heinde en ver Betekenis: naby en ver Let wel: Mense beklemtoon die heinde altyd asof dit ʼn groot afstand aandui, terwyl die woord van hand afgelei is met betekenis “naby”. Dit...
View ArticleUitdrukking: Die kluts kwytraak
Argieffoto Uitdrukking: Die kluts kwytraak Betekenis: Deurmekaar wees Waar kom dit vandaan? Die Nederlandse werkwoord klutsen beteken om dinge saam te klop, byvoorbeeld in ‘n mengsel. Die uitdrukking...
View ArticleUitdrukking: Deur dik en dun
Argieffoto (Foto: skeeze, Pixabay) Uitdrukking: Deur dik en dun Betekenis: In alle omstandighede Waar kom dit vandaan? Die dik verwys na modder en slyk, die dun na plasse water, dus oor alle soorte...
View ArticleUitdrukking: In die verknorsing wees
Argieffoto (Foto: Pixabay) Uitdrukking: In die verknorsing wees Betekenis: In die moeilikheid/verleentheid/nood wees Waar kom dit vandaan? Aan Nederlands ontleen, maar JJ Smith vermeld dat dit uit...
View ArticleUitdrukking: Oor koeitjies en kalfies praat
Argieffoto Uitdrukking: Oor koeitjies en kalfies praat Betekenis: Oor allerhande nietighede gesels Waar kom dit vandaan? Die uitdrukking is eers in verband met boere gebruik wat dan oor niks anders as...
View ArticleUitdrukking: Soveel weet van iets as die man in die maan
Argieffoto (Foto: colibri5, Pixabay) Uitdrukking: Soveel weet van iets as die man in die maan Betekenis: Heeltemal niks van iets weet nie Waar kom dit vandaan? Deur die eeue het mense die donker vlekke...
View ArticleUitdrukking: ‘n Padda in die keel hê
Argieffoto (Foto: Pipsimv, Pixabay) Uitdrukking: ‘n Padda in die keel hê Betekenis: ‘n Krapperigheid of heesheid in die keel hê Waar kom dit vandaan? In Engeland het hulle geglo dat ʼn mens nie...
View ArticleUitdrukking: Die swaard van Damokles
Uitdrukking: Die swaard van Damokles Grafiese uitbeelding van die verhaal (via artchive.com) Betekenis: ‘n Dreigende gevaar Waar kom dit vandaan? ‘n Dreigende gevaar, maar wat jy elke oomblik oor...
View ArticleUitdrukking: Iets voetstoots verkoop
Argieffoto (Foto: xoracio, Pixabay) Uitdrukking: Iets voetstoots verkoop Betekenis: Iets sonder waarborg verkoop Waar kom dit vandaan? ‘n Eg Nederlandse verhaal skuil hier. By die mark het al die boere...
View ArticleUitdrukking: Op jou louere rus
Argieffoto (Foto: happyborder) Uitdrukking: Op jou louere rus Betekenis: Nie verder lof probeer inoes nadat ‘n mens deur eie inspanning iets bereik het nie. Waar kom dit vandaan? ‘n Louerkrans (of...
View ArticleWoord: kwaailappies
Argieffoto Foto: carloscuellito87, Pixabay Woord: kwaailappies Betekenis: mooi (so), lekker, uitstekend: “Hoezit, hoezit, ek sê?” “Kwaailappies man, kwaailappies!”
View Article