Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 540

Uitdrukking: Die kluts kwytraak

$
0
0
Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Die kluts kwytraak

Betekenis:
Deurmekaar wees

Waar kom dit vandaan?
Die Nederlandse werkwoord klutsen beteken om dinge saam te klop, byvoorbeeld in ‘n mengsel. Die uitdrukking kom moontlik uit die handpapiermakery wanneer die werkers die slag kwyt raak om die papiervloeistof egalig oor die vorm uit te sprei.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 540