Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Browsing all 540 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Tussen die reëls lees

Argieffoto Uitdrukking: Tussen die reëls lees Betekenis: Gevolgtrekkings maak uit die trant van ʼn teks, nie die letterlike woorde nie Waar kom dit vandaan? Vroeër het geheime agente ʼn soort ink gebruik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Jou lyf aasvoël hou

Argieffoto Uitdrukking: Jou lyf aasvoël hou Betekenis: Teen etenstyd by mense aankom en direk daarna weer vertrek

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Iemand aan ʼn lyntjie hou

Argieffoto (Foto: TanteTati, Pixabay) Uitdrukking: Iemand aan ʼn lyntjie hou Betekenis: Iemand op ʼn antwoord laat wag Waar kom dit vandaan? Waarskynlik oorspronklik in verband gebring met ʼn lang tou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Die kool is die sous nie werd nie

Argieffoto (Foto: josealbafotos, Pixabay) Uitdrukking: Die kool is die sous nie werd nie Betekenis: Die saak is die moeite nie werd nie Waar kom dit vandaan? Dit beteken dat ʼn volop groente soos kool...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Gekombers maar nie gekerk nie

Argieffoto (Foto: Prinz-Peter, Pixabay) Uitdrukking: Gekombers maar nie gekerk nie Betekenis: Gesê van ‘n man en vrou wat saam leef sonder dat hulle getroud is Waar kom dit vandaan? Na aanleiding...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Die bont hond in wees

Argieffoto Uitdrukking: Die bont hond in wees Wat beteken dit? Kwaad wees Waar kom dit vandaan? Die bont hond is waarskynlik een van die talle benaminge vir die duiwel, dus die duiwel in wees wat self...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Husse met lang ore

Argieffoto Uitdrukking: husse met lang ore (ook: husse met skaapore) Betekenis: Skertsende antwoord op ‘n nuuskierige vraag; jy hoef dit nie te weet nie; dit gaan jou nie aan nie: “Oupa, wat het Oupa...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Die see kan iemand nie skoonwas nie

Argieffoto (Foto: Skeeze, Pixabay) Uitdrukking: Die see kan iemand nie skoonwas nie Betekenis: Iemand het so ʼn groot misstap begaan dat hy nie vergewe kan word nie Waar kom dit vandaan? Een verklaring...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: iemand pluimstryk

Argieffoto (Foto: wikihow.com) Uitdrukking: Iemand pluimstryk Betekenis: Iemand kruiperig vlei Waar kom dit vandaan? Eintlik beteken dit om alle veertjies (pluimpies) en pluisies op sy klere af te trek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Die oggendstond het goud in die mond

Argieffoto (Foto: brizzy5000, Pixabay) Uitdrukking: Oggendstond het goud in die mond Betekenis: Deur vroeg op te staan, kan ‘n mens baie vermag Waar kom dit vandaan? Die voorstelling dat die môrestond...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukkings wat ‘sand’ bevat

Argieffoto (Foto: condesign, Pixabay) Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings in Afrikaans wat die woord “sand” bevat. Uitdrukking: Op sand bou Betekenis: Op ʼn slegte fondament bou Waar kom dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Iemand disnis hardloop

Argieffoto (Foto: herrenvonbuttlar, Pixabay) Uitdrukking: Iemand disnis hardloop/werk/loop/speel Betekenis: Iemand ver wen/oortref Waar kom dit vandaan? ʼn Vervorming in die volksmond van distance – ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Die berg het ‘n muis gebaar

Argieffoto Uitdrukking: Die berg het ‘n muis gebaar Betekenis: Groot dinge is verwag, maar iets kleins het gebeur. Waar kom dit vandaan? Volgens Brewer ontleen aan ‘n fabel van Faidros: Die boere het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Die muggie uitsif, maar die kameel insluk

Argieffoto (Foto: mariefrance, Pixabay) Uitdrukking: Die muggie uitsif, maar die kameel insluk Betekenis: ʼn Klein foutjie veroordeel, maar self ʼn groot sonde skaamteloos begaan Waar kom dit vandaan?...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukkings: heuning

Argieffoto (Foto: fancycrave1, Pixabay) Uitdrukking: Wie heuning wil eet, moet steke verdra Betekenis: Wie iets besonders wil hê, moet daarvoor betaal Engels: No gains without pains Uitdrukking:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Te hooi en te gras

Argieffoto (Foto: bergadder, Pixabay) Uitdrukking: Te hooi en te gras Betekenis: selde Waar kom dit vandaan? Die uitdrukking dateer uit die Middeleeue en was ʼn tydsbepaling vir die verhoor van sake in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Die gans wat die goue eiers lê

Grafika: http://storiespodcast.com/ Uitdrukking: Die gans wat die goue eiers lê Betekenis: Die persoon wat vir die inkomste sorg Waar kom dit vandaan? ‘n Boer het eendag na die nes van sy gans gegaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Kolmuis vreet wasgoed

Argieffoto Uitdrukking: Kolmuis vreet wasgoed Betekenis: Gesê as iemand se klere in die gleuf van die boude optrek. Waar kom dit vandaan? Kolmuis is dikwels die naam van ‘n koei wat ‘n kol voor die kop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Krokodiltrane huil

Argieffoto Uitdrukking: Krokodiltrane huil Betekenis: Huigel, veins (skynheilig) Waar kom dit vandaan? Dit is oorspronklik gesê wanneer iemand op ‘n skynheilige, geveinsde manier trane stort. ‘n Latere...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: iets holrug ry

Argieffoto (Foto: elljay, Pixabay) Uitdrukking: iets holrug ry Betekenis: Deur gedurige herhaling iets kleurloos/kragteloos maak Waar kom dit vandaan? ʼn Verwysing na ʼn ryperd waarmee oor baie jare baie...

View Article
Browsing all 540 articles
Browse latest View live