Uitdrukking: Al moet die kraaie dit uitbring
Argieffoto (Foto: iljaberendsen, Pixabay) Uitdrukking: Al moet die kraaie dit uitbring / Die kraaie sal dit uitbring Betekenis: ʼn Geheim of misdaad word altyd bekend Waar kom dit vandaan? Volgens ʼn...
View ArticleUitdrukking: My garing is deurmekaar
Argieffoto (Foto: LoggaWiggler, Pixabay) Uitdrukking: My garing is deurmekaar Betekenis: My sake is deurmekaar OOK: Uitdrukking: Oplet hoe die garing deur die naald steek Betekenis: Oplet hoe sake staan
View ArticleUitdrukking: Op die swartlys wees
Argieffoto (Foto: AliceKeyStudio, Pixabay) Uitdrukking: Op die swart lys/swartlys wees Betekenis: Onder verdenking staan; as ongewens beskou word of opgeteken staan Waar kom dit vandaan? Swart boeke...
View ArticleUitdrukking: ʼn Negedaagse wonder
Grafika: Prawny, Pixabay Uitdrukking: ʼn Negedaagse wonder Betekenis: Iets wat vir ʼn kort tydjie opspraak verwek Waar kom dit vandaan? Na aanleiding van klein hondjies en katjies wie se oë na ongeveer...
View ArticleUitdrukking: Jou moses teenkom
Argieffoto Uitdrukking: jou moses teenkom Betekenis: jou meerdere teëkom Waar kom dit vandaan? Moses hier hou verband met moesoek, Maleis vir “opponent, meerdere”
View ArticleUitdrukking: Dis neusie verby
Argieffoto (Foto: Pixabay) Uitdrukking: Dis neusie verby Betekenis: Gesê as ʼn mens iets nie meer kan kry nie Waar kom dit vandaan? Eintlik: dit is by my neus verby, sodat ek net die reuk nog daarvan kry
View ArticleUitdrukking: ‘n Rat voor die oë draai
Argieffoto (Foto: Denzel, Pixabay) Uitdrukking: ‘n Rat (vroeër rad) voor iemand se oë draai Betekenis: Iemand bedrieg Waar kom dit vandaan? Een moontlike herkoms is dat as ‘n wiel vinnig voor jou oë...
View ArticleUitdrukking: ʼn Kaart in die mou hê
Argieffoto Uitdrukking: ʼn kaart in die mou hê Betekenis: ʼn Plan hê wat later uitgevoer kan word Waar kom dit vandaan? ʼn Kaartspeler wat kul, hou ʼn goeie kaart in die geheim in sy mou om later te...
View ArticleUitdrukking: Iemand se hempie is kort
Argieffoto (Foto: GregMontani, Pixabay) Uitdrukking: Iemand se hempie is kort Betekenis: Iemand word gou kwaad Waar kom dit vandaan? Die kort hemp maak dat hy gespot word en hy is dus prikkelbaar
View ArticleUitdrukking: holderstebolder iets doen
Argieffoto Uitdrukking: holderstebolder/holderdebolder iets doen Betekenis: Iets oorhaastig doen Waar kom dit vandaan? Volgens die Nederlandse woordeboeke is holderdebolder ʼn klanknabootsing van die...
View ArticleUitdrukking: iemand van puntjie na paaltjie stuur
Argieffoto (Foto: bernswaelz, Pixabay) Uitdrukking: iemand van puntjie na paaltjie stuur Betekenis: Iemand doelloos rond en bont stuur (Engels: send someone from pillar to post) Waar kom dit vandaan?...
View Article[Video] Uitdrukking: ‘n Ou voël met kaf probeer vang
Leer sommer so tong in die kies danksy Afrikaans.com wat die uitdrukking, “‘n Ou voël met kaf probeer vang” beteken. Neem gerus deel aan Afrikaans.com se veldtog, “Hoe lyk jou Afrikaans?”
View ArticleUitdrukking: Die sieke dra die gesonde
Jaco Strauss se Jakkals en Wolf-kuns vir die reeks wat deur Lapa Uitgewers uitgegee is (Foto: strauss-art.com) Uitdrukking: Die sieke dra die gesonde Betekenis: Die minderbevoorregte help die...
View ArticleUitdrukking: die pyp rook
Argieffoto (Foto: Unsplash, Pixabay) Uitdrukking: die pyp rook Betekenis: met iets slaag; wen Waar kom dit vandaan? Die spreekwoord hang saam met iemand se twak is nat. So iemand kan nie die pyp rook...
View Article[Video] Uitdrukking: Jou oor ‘n dooie rot verheug
Leer sommer so tong in die kies danksy Afrikaans.com wat die uitdrukking, “Jou oor ‘n dooie rot verheug” beteken. Neem gerus deel aan Afrikaans.com se veldtog, “Hoe lyk jou Afrikaans?” Besoek...
View ArticleUitdrukking: ʼn Draad vir elke naald hê
Argieffoto Uitdrukking: ʼn Draad vir elke naald hê Betekenis: Altyd met ʼn antwoord gereed wees Waar kom dit vandaan? Ontleen aan naaldwerk: as die garing te dik is vir die naald, is daar ook ʼn naald met...
View ArticleUitdrukking: ‘n Blou Maandag
Argieffoto Uitdrukking: ʼn Blou Maandag Betekenis: ʼn Dag waarop alles verkeerd loop Waar kom dit vandaan? Die byvoeglike naamwoord blaauw het in die Middeleeue en ook later die betekenis van “nietig,...
View ArticleUitdrukking: As Petrus by is, praat ʼn mens nie van ʼn haan nie
Argieffoto (Foto: tresdetres, Pixabay) Uitdrukking: As Petrus by is, praat ʼn mens nie van ʼn haan nie Betekenis: ʼn Mens praat nie van iemand se foute, vernedering in die verlede as hy teenwoordig is nie...
View Article[Video] Uitdrukking: ‘n Voël in die hand is beter as 10 in die lug
Leer sommer so tong in die kies danksy Afrikaans.com wat die uitdrukking, “’n Voël in die hand is beter as 10 in die lug” beteken. Neem gerus deel aan Afrikaans.com se veldtog, “Hoe lyk jou Afrikaans?”...
View ArticleUitdrukking: ʼn Bloutjie loop
Argieffoto Uitdrukking: ʼn Bloutjie loop Betekenis: ʼn Versoek (ook ʼn huweliksaansoek) geweier word Waar kom dit vandaan? Die bloutjie is eintlik ʼn verkorting en verkleining van blou skeen. Dit het vir...
View Article