$ 0 0 Argieffoto Uitdrukking: ʼn kaart in die mou hê Betekenis: ʼn Plan hê wat later uitgevoer kan word Waar kom dit vandaan? ʼn Kaartspeler wat kul, hou ʼn goeie kaart in die geheim in sy mou om later te gebruik wanneer dit hom die pot kan laat wen.