$ 0 0 Argieffoto (Foto: GregMontani, Pixabay) Uitdrukking: Iemand se hempie is kort Betekenis: Iemand word gou kwaad Waar kom dit vandaan? Die kort hemp maak dat hy gespot word en hy is dus prikkelbaar