[Video] Uitdrukking: Hy dra water in ‘n mandjie aan
Leer sommer so tong in die kies danksy Afrikaans.com wat die uitdrukking, “Hy dra water in ‘n mandjie aan” beteken. Neem gerus deel aan Afrikaans.com se veldtog, “Hoe lyk jou Afrikaans?” Besoek...
View ArticleUitdrukking: ʼn Wit raaf
Argieffoto Uitdrukking: ʼn Wit raaf Betekenis: Iets wat baie skaars/seldsaam is Waar kom dit vandaan? ʼn Wit raaf (of kraai) is ʼn besonder seldsame voël. Volgens die Romeinse digter van die tyd van...
View ArticleUitdrukking: Derde keer (of drie maal) is skeepsreg
Argieffoto Uitdrukking: Derde keer (of drie maal) is skeepsreg Betekenis: Die derde poging is gewoonlik suksesvol; alle goeie dinge bestaan uit drie Waar kom dit vandaan? Malherbe is van mening dat die...
View ArticleUitdrukking: Elke voël sing soos hy gebek is
Leer sommer so tong in die kies danksy Afrikaans.com wat die uitdrukking, “Elke voël sing soos hy gebek is” beteken. Neem gerus deel aan Afrikaans.com se veldtog, “Hoe lyk jou Afrikaans?” Besoek...
View ArticleUitdrukking: Heuning op die tong
Argieffoto (Foto: fancycrave1, Pixabay) Uitdrukking: Wie heuning wil eet, moet steke verdra Betekenis: Wie iets besonders wil hê, moet daarvoor betaal Uitdrukking: Heuning in die mond dra. Betekenis:...
View ArticleUitdrukking: Die kat die bel aanbind
Leer sommer so tong in die kies danksy Afrikaans.com wat die uitdrukking, “Die kat die bel aanbind” beteken. Neem gerus deel aan Afrikaans.com se veldtog, “Hoe lyk jou Afrikaans?” Besoek Afrikaans.com...
View ArticleUitdrukking: Nie by iemand kan kers vashou nie
Argieffoto (Foto: patrycja1670, Pixabay) Uitdrukking: Nie vir/by iemand kan kers vashou nie Betekenis: Nie kan doen wat iemand anders kan nie. Waar kom dit vandaan? Voordat elektrisiteit in die wêreld...
View Article[Video] My Afrikaans is…
Hierdie advertensie in die Afrikaans.com-veldtog raak Afrikaanssprekendes se harte landswyd en word wyd op sosiale media gedeel. Neem gerus self deel aan Afrikaans.com se veldtog, “Hoe lyk jou...
View ArticleUitdrukking: Nie kop of stert van iets uitmaak nie
Argieffoto Uitdrukking: Nie kop of stert van iets (kan) uitmaak nie Betekenis: Iets nie die minste (kan) begryp nie Waar kom dit vandaan? Dit wil sê as dit ʼn dier was, sou jy nie die kop van die stert...
View ArticleUitdrukking: kant en klaar
Argieffoto (Foto: 947051, Pixabay) Uitdrukking: kant en klaar Betekenis: Heeltemal gereed wees Waar kom dit vandaan? Kant in Nederlands hoort by die werkwoord kanten wat beteken om die (oorhangende)...
View ArticleUitdrukking: Met die deur in die huis val
Argieffoto (Foto: djoanis, Pixabay) Uitdrukking: met die deur in die huis val Betekenis: sonder vooraf waarskuwing ʼn saak aanroer Waar kom dit vandaan? Die beeld is van iemand wat sonder uitnodiging by...
View ArticleUitdrukking: Witvoetjie soek
Argieffoto Uitdrukking: witvoetjie soek Betekenis: probeer om iemand se guns te wen Waar kom dit vandaan? Die uitdrukking is sedert die 16de eeu in Nederland en Vlaandere bekend waar perde met wit pote...
View ArticleUitdrukking: Jou skepe agter jou verbrand
Argieffoto (Foto: dimitrisvetsikas1969, Pixabay) Uitdrukking: Jou skepe agter jou verbrand Betekenis: ʼn Onherroeplike stap doen Waar kom dit vandaan? Met dié optrede vernietig jy enige moontlikheid om...
View ArticleUitdrukking: Die giftand hê
Argieffoto (Foto: Foto-Rabe, Pixabay) Uitdrukking: Die giftand hê Betekenis: Buitengewone bomenslike vermoë hê om kwaad te doen Waar kom dit vandaan? Die giftand is die hol tand van ʼn slang waardeur sy...
View ArticleUitdrukking: ʼn Ou kalant (lank in die land)
Argieffoto Uitdrukking: ʼn Ou kalant (lank in die land) Betekenis: ʼn Skelm/geslepe persoon Waar kom dit vandaan? In Middelnederlands het kalant ongeveer dieselfde betekenis as ons klant gehad, dit wil...
View ArticleUitdrukking: Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie
Argieffoto (Foto: gentlegiant27153, Pixabay) Uitdrukking: Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie Betekenis: Sonder inspanning kry ‘n mens niks nie Waar kom dit vandaan? Die oorsprong is ontleen...
View ArticleUitdrukking: So doof soos ʼn kwartel
Argieffoto Uitdrukking: So doof soos ʼn kwartel Betekenis: Baie doof Waar kom dit vandaan? As ʼn kwartel bang word, bly sit hy roerloos sodat sy vyand hom nie maklik kan sien nie. Daar word beweer dat ʼn...
View ArticleUitdrukking: Lont ruik
Argieffoto Uitdrukking: Lont ruik Betekenis: Agterdogtig weer/onraad vermoed. Waar kom dit vandaan? Dit kom van die dae van die pangewere toe daar nog nie slagdoppies was nie en die kruit met ’n lont...
View ArticleUitdrukking: Dis klaar met Kees
Argieffoto (Foto: Pexels, Pixabay) Uitdrukking: Dis klaar met Kees Betekenis: Dis alles verby. Daar is niks meer aan te doen nie. Waar kom dit vandaan? Die aanneemlikste verklaring in Malherbe is dat...
View ArticleUitdrukking: hot en haar
Argieffoto (Foto: Horst64, Pixabay) Uitdrukking: Iemand hot en haar stuur Betekenis: iemand doelloos rondstuur Uitdrukking: Nie weet wat hot of haar is nie Betekenis: heeltemal oningelig wees...
View Article