Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Browsing all 540 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: ʼn man van strooi

Argieffoto (Foto: AdinaVoicu, Pixabay) Uitdrukking: ʼn man van strooi Betekenis: Iemand wat sy naam aan ʼn saak vir vertoon koppel (soms teen betaling) maar nie daarby betrokke is nie Waar kom dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woord: Jan en die ander

Argieffoto Een van die gewoonste mansname, Jan, word in baie uitdrukkings in Afrikaans gebruik: Jan Alleman (Jan en alleman): die deursneepersoon Jan Balie: persoon met ‘n groot maag Liewer bang Jan as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Idioomgrappe

Hy het so aanmekaar gepraat, ál kans wat ek gekry het om my mond oop te maak was om te gaap. As geld werklik aan bome gegroei het, sou talle mense meermale hoog in die takke gewees het. Waarom het ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Wat sê Horak?

Uitdrukking:  Wat sê Horak? Betekenis: Gevra wanneer iets betwyfel word wat iemand gesê het. Waar kom dit vandaan? Ene mnr. Horak, wat in die Paarl gebly het, het begin agterkom dat die predikant...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Jou lyf aasvoël hou

Uitdrukking: Jou lyf aasvoël hou Betekenis: Teen etenstyd by mense aankom en direk daarna weer vertrek

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Idioom: ʼn Moordkuil van jou hart maak

Idioom: ʼn Moordkuil van jou hart maak Betekenis: Jou gevoelens onderdruk Waar kom dit vandaan? Voortvlugtiges soos moordenaars en diewe het van ouds in grotte en kuile weggekruip omdat hulle geen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Idioom: In Abraham se skoot wees

Idioom: In Abraham se skoot wees. Betekenis: In ‘n genoeglike toestand verkeer. Gelukkig wees. Ook: In Abraham se skoot grootword – as kind bederf word.   Uit: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: ʼn Brawe Hendrik

Uitdrukking: ’n Brawe Hendrik Betekenis: ’n Man wat alte goed wil wees; ’n seun wat te soet en voorbeeldig is Waar kom dit vandaan? Ontleen aan die titel van ‘n gewilde 19de-eeuse Nederlandse boek van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daar kom dadels van

Herman Willem Daendels. Foto: Wikipedia Idioom: Daar kom dadels van Betekenis: Daar kom niks van nie Waar kom dit vandaan? Herman Willem Daendels, gebore in Hattem, Nederland, was in die vroeë 19de eeu...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: In jou noppies wees

Uitdrukking: In jou noppies wees/In jou knoppies wees Betekenis: Baie gelukkig en tevrede wees Waar kom dit vandaan? In jou noppies wees is ʼn wisselvorm van in jou knoppies wees. Eintlik beteken dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: stompoor gemerk wees

Woord: stompoor 1. Stompoor gemerk wees. ʼn Oujongnooi wees. Be on the shelf. OUJONGNOOI ʼn Ou ooi se oor is dikwels stomp gesny as sy nie meer vir teeldoeleindes geskik was nie, en die effe kru...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Spykers op laagwater soek

Illustrasie: Pixabay Uitdrukking: Spykers op laagwater soek Vit. Ongegronde aanmerkings maak. Try to find something to quibble about. AANMERKING, ONGEGROND, VIT. By skeepstimmerwerke, veral vroeër in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Idioom: Die stoute skoene aantrek

Idioom: Die stoute skoene aantrek. Betekenis: Iets aandurf. Pluck up the courage. AANDURF Iets (gewaagds) doen nadat jy eers geaarsel het; jou dus verstout om dit uit te voer. Bron: Spreekwoorde en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soos Uilspieël lyk

Illustrasie: Pixabay Uitdrukking: Soos ‘n Uilspieël in die maanskyn lyk Betekenis: Verspot en onvanpas aangetrek wees Waar kom dit vandaan? Uilspieël is die verafrikaansing van die DuitseTill...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie

Uitdrukking: Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie. Betekenis: Sonder inspanning kry ‘n mens niks gedoen nie. Waar kom dit vandaan? Die oorsprong is ontleen aan ʼn beskrywing van Luilekkerland...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: In die boontjies raak

Uitdrukking: In die boontjies raak. Betekenis: Verward raak. In die moeilikheid raak Be bewildered. Get into hot water. MOEILIKHEID, VERWARD Volgens ʼn ou volksgeloof het die blomme van boontjies in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: dankie my hartjie!

Uitdrukking: Dankie my hartjie! Betekenis: Soms gesê deur iemand net nadat hy genies het. Bless me! BESWEER. NIES Oorsprong: Die oorspronklike uitdrukking was Dankie my Here(tjie). Volgens oorlewing by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: Lang tone hê

Uitdrukking: Lang tone hê. Betekenis: Liggeraak wees. Be easily offended. LIGGERAAK. In die letterlike betekenis sou lang tone dan makliker raak getrap word as kort tone, met pynlike gevolge. Figuurlik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: In die dolliwarie wees

Uitdrukking: In die dolliwarie wees. Betekenis: Vrolik en opgewonde wees. Verward wees. Be in high spirits. Be confused. OPGEWEK. VERWARD. Vervorming van Dolly Varden, ʼn swierig uitgevatte koket met ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitdrukking: die kokkewiet het gebyt

Argieffoto (Foto: Pexels, Pixabay) Uitdrukking: die kokkewiet het gebyt/gesny Betekenis: Gesê as iemand se voet van onder gebars of gesny is, veral onder die tone. Have a cut or a crack in the skin...

View Article
Browsing all 540 articles
Browse latest View live