Met die nagskuit kom
Woord: nagskuit Uitdrukking: met die nagskuit kom Betekenis: Nie weet waaroor gepraat word nie. Be quite in the dark. Have no clue. ONBEWUS. ONKUNDE Dié uitdrukking het letterlik beteken “te laat kom”,...
View ArticleLyk soos een wat met die nagtrein gekom het
Uitdrukking: lyk soos een wat met die nagtrein gekom het Betekenis: baie slordig lyk. Look like one who has slept in his clothes. SLORDIG.
View ArticleJakopeweroë hê
Foto: Pixabay. Uitdrukking: jakopeweroë hê Betekenis: Oë het wat uitpeul. Have eyes like billiard balls. UITPEULOË Na aanleiding van die seevis jakopewer wat groot oë het wat opvallend uitpeul as dit...
View ArticleWoord: kompas
Uitdrukking: iemand se kompas staan stil. Betekenis: iemand weet die wat om te doen nie. Someone is all at sea. Someone is at a loss. Someone does not know which way to turn. RAADOP Ontleen aan die...
View ArticleJou skapies op die droë hê
Foto: Pixabay Uitdrukking: Jou skapies op die droë hê Betekenis: Taamlik welgesteld wees Be well-to-do. RYKDOM In Nederland tydens die vloede moes skape (en beeste) na hoër grond geneem word om hulle...
View ArticleUitdrukking: ’n Vreemdeling in Jerusalem
Foto: Pixabay Uitdrukking: ’n Vreemdeling in Jerusalem Betekenis: Iemand wat êrens ontuis voel of nie weet wat aan die gang is nie. A stranger in a strange land. ONINGELIG, ONTUIS Ontleen aan die...
View ArticleHoendervel, hoendervleis
Foto: Pixabay Uitdrukking: Hoendervel / hoendervleis kry. Fyn knoppies op jou vel kry as gevolg van koue, hartstog of vrees. Get goose-flesh. VREES Skrik of skok laat die liggaam meer hormone afskei,...
View ArticleUitdrukking: Blou Maandag
Foto: Pixabay Uitdrukking: ’n Blou Maandag Betekenis: ’n Dag waarop alles skeefloop A Blue Monday. MOEILIKHEID. TEENSPOED. Die byvoeglike naamwoord blaauw het in die Middeleeue en ook later die...
View ArticleUitdrukking: gekombers maar nie gekerk nie
Uitdrukking: gekombers maar nie gekerk nie Betekenis: Gesê van ’n man en ’n vrou wat saam leef sonder dat hulle getroud is. Joined but not married. Buite-egtelik. Na aanleiding daarvan dat hulle onder...
View ArticleUitdrukking: In die sewende hemel wees
Foto: Pixabay Uitdrukking: In die sewende hemel wees Betekenis: Baie gelukkig wees Be in one’s seventh heaven. GELUKKIG. Islam, in die Koran, aanvaar die bestaan van die sewe hemele van die uitspansel...
View ArticleUitdrukking: Eers mens, dan langoor
Foto: Pixabay Uitdrukking: Eers mens, dan langoor Betekenis: Eers oumense, dan langore. Die meerdere word voor die mindere (gewoonlik kinders) bedien. Grown-ups first. KINDERS, MINDERE, MEERDERE...
View ArticleUit die almanak wegloop
Foto: Pixabay Uitdrukking: Uit die almanak wegloop Betekenis: Spoorloos verdwyn. Take French leave. VERDWYN. WEGLOOP. Dié uitdrukkings is gegrond op die aard van ou almanakke wat nie net datums en...
View ArticleUitdrukking: bakmaats wees
Argieffoto (Foto: matheusseroa, Pixabay) Uitdrukking: Bakmaats wees Betekenis: Groot maats wees. Kop in een mus wees. Engels: To be great friends. To be thick as thieves. Waar kom dit vandaan? Uit die...
View ArticleUitdrukking: As die jakkals die passie preek, moet die boer die ganse oppas
Wikimedia Commons Uitdrukking: As die jakkals die passie preek, moet die boer die ganse oppas. Betekenis: ’n Skelm se vroom praatjies maak ’n mens agterdogtig. Engels: Beware of your geese when the fox...
View ArticleUitdrukking: Antjie Tatterat
Argieffoto (Foto: Olichel, Pixabay) Uitdrukking: Antjie Tatterat Betekenis: Iemand wat skinder. Iemand wat baie praat. Engels: A gossip. A chatterbox. Waar kom dit vandaan? Tatterat is ’n...
View ArticleUitdrukking: Die hele rataplan
Argieffoto (Foto: 11mela, Pixabay) Uitdrukking: Die hele rataplan Betekenis: Die hele spul Engels: The whole caboodle Waar kom dit vandaan? ’n Rataplan is ’n trommeslag, ’n klanknabootsende woord wat...
View ArticleUitdrukking: Lag soos ʼn boer met tandpyn
Argieffoto (Foto: Tabeajaichhalt, Pixabay) Uitdrukking: Lag soos ʼn boer met tandpyn Betekenis: Suur, gedwonge lag Waar kom dit vandaan? Boere het lank gelede nie die geleentheid gehad om die tandarts...
View ArticleUitdrukking: Iets nie kan klein kry nie
Argieffoto (Foto: tpsdave, Pixabay) Uitdrukking: Iets/iemand nie kan klein kry nie Betekenis: Iets/iemand nie kan verstaan nie Waar kom dit vandaan? Asof die persoon/saak se optrede so vreemd is dat...
View ArticleUitdrukking: op jou louere rus
Argieffoto Uitdrukking: op jou louere rus Betekenis: nie verder lof probeer inoes nadat ʼn mens deur eie inspanning iets bereik het nie Waar kom dit vandaan? ʼn Louerkrans (lourierkrans) of erepalm was ʼn...
View ArticleUitdrukking: Die meetsnoere het vir iemand op lieflike plekke geval
Argieffoto (Foto: Bessi, Pixabay) Uitdrukking: Die meetsnoere het vir iemand op lieflike plekke geval Betekenis: Wat iemand gekry of bereik het, is goed of mooi Waar kom dit vandaan? Die uitdrukking is...
View Article