Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 540

Uitdrukking: Iemand aan ʼn lyntjie hou

$
0
0
Argieffoto (Foto: TanteTati, Pixabay)

Argieffoto (Foto: TanteTati, Pixabay)

Uitdrukking:
Iemand aan ʼn lyntjie hou

Betekenis:
Iemand op ʼn antwoord laat wag

Waar kom dit vandaan?
Waarskynlik oorspronklik in verband gebring met ʼn lang tou waaraan ʼn perd is of die toutjies van ʼn marionet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 540