Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 540

Uitdrukking: Oor koeitjies en kalfies praat

$
0
0
Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Oor koeitjies en kalfies praat

Betekenis:
Oor allerhande nietighede gesels

Waar kom dit vandaan?
Die uitdrukking is eers in verband met boere gebruik wat dan oor niks anders as hulle boerdery kon praat nie, wat vir ander onbelangstellende mense na onbenullighede geklink het.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 540