Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 540

Uitdrukking: Jou oor op die grond hê

$
0
0
Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Jou oor op die grond hê/hou

Betekenis:
Verwikkelinge fyn dophou

Waar kom dit vandaan?
Volgens oorlewering is dié gebruik toegeskryf aan die Amerindiane wat met die oor teen die grond geluister het om sodoende die hoefslae van die perde van hulle agtervolgers te hoor, lank voordat die klank deur die lug aankom. Maar sommige skeptici beweer dat dit net ʼn uitvinding van Hollywood was.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 540