Iets wat goed is, hoef nie geprys te word nie. Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, "Goeie wyn het nie 'n krans nodig nie".
↧