Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Browsing all 540 articles
Browse latest View live

Uitdrukking: Tussen die reëls lees

Wat is die interessante geskiedenis agter die uitdrukking "tussen die reëls lees"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article


Uitdrukking: Die nuutste snuffie

Wat op aarde is "die jongste snuffie"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article


Uitdrukking: Goeie wyn het nie ‘n krans nodig nie

Iets wat goed is, hoef nie geprys te word nie. Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, "Goeie wyn het nie 'n krans nodig nie".

View Article

Uitdrukking: Soveel weet van iets as die man in die maan

Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking "Soveel weet van iets as die man in die maan"

View Article

Uitdrukking: Iets is agter die drilsaal

Wat op aarde is die drilsaal en wat het dit met perdewedrenne te doen? Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié uitdrukking

View Article


Uitdrukking: Ons is kiets

Waar kom ons aan die uitdrukking "ons is kiets"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Uitdrukking: witvoetjie soek

Waar kom ons aan die uitdrukking "witvoetjie soek"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Uitdrukking: bekaai wees

Waarom sal ons sê iemand is "bekaaid" en waar kom ons aan dié uitdrukking? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article


Uitdrukking: Iemand beduie hoeveel blou boontjies vyf is

Hoekom op aarde sal ons sê jy "beduie iemand hoeveel blou boontjies vyf is"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article


Uitdrukking: Boontjie kry sy loontjie

Dié uitdrukking is ontleen aan ‘n Nederlandse sprokie van Ertjie, Boontjie, Strooitjie en Kooltjie Vuur ...

View Article

Uitdrukking: ʼn Brawe Hendrik

Hoekom praat ons van "'n brawe Hendrik" of "'n brawe Maria"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Uitdrukking: Antjie Somers

Wie is Antjie Somers en hoekom is kinders vir haar bang? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Uitdrukking: Saans gousblom, soggens molshoop

Dié uitdrukking kom handig te pas as iemand die vorige aand kaatjie van die baan was, maar die volgende oggend platgeslaan bly lê.

View Article


Uitdrukking: Jou skapies op die droë hê

Hoekom sê ons van iemand, wat taamlik welgesteld is, dat hy sy skapies op die droë het? Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié uitdrukking

View Article

Uitdrukking: iemand se ore brand

Hoekom sê ons iemand se ore brand? En wat beteken dit as die linker- of regteroor brand? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Uitdrukking: Iemand se eweknie wees

Wat het iemand se "eweknie" met 'n familie-stamboom te doen? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Uitdrukking: kluitjies bak/verkoop

Waarom sê ons iemand bak/verkoop kluitjies as hulle leuens vertel? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article


Uitdrukking: op eie wieke dryf

Wanneer sê ons iemand "dryf op eie wieke"? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking

View Article

Uitdrukking: handuit ruk

Al ooit gewonder waar ons aan die uitdrukking "handuit ruk" kom? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Uitdrukking: ’n skietgebedjie opsê

Hoekom noem ons dit 'n "skietgebedjie"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article
Browsing all 540 articles
Browse latest View live