Varsgebekkig: Jou klein skaam
Het jy al ooit die uitdrukking "jou klein skaam" gehoor? Dis een van die Varsgebekkig-inskrywings om streekstaal en nuutskeppings op te teken.
View ArticleUitdrukking: Iemand in die steek laat
Waarom sê ons jy het iemand "in die steek gelaat"? Taaltoffie stel ondersoek in
View ArticleUitdrukking: Iemand hoofbrekens gee
Waar kom ons aan die uitdrukking "iemand hoofbrekens gee"? Taaltoffie stel ondersoek in
View ArticleVarsgebekkig: Dit sit op die lip
"Dit sit op die lip" is die oulike vertaling vir "on the tip of my tongue". Dis ingestuur as deel van VivA se Varsgebekkig-veldtog.
View ArticleUitdrukking: Soos ʼn Uilspieël in die maanskyn lyk
Maak seker dat jy nie soos 'n Uilspieël in die maanskyn lyk nie!
View ArticleVarsgebekkig: Van die wieg tot die graf
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is "van die wieg tot die graf"
View ArticleUitdrukking: Volstruispolitiek
"Volstruispolitiek" verwys na beleid waarby groot of lastige vrae nie aandag geniet nie. Taaltoffie ondersoek die herkoms.
View ArticleVarsgebekkig: Selfs ‘n klip kan dryf, selfs ‘n engel kan sink
“Selfs 'n klip kan dryf, selfs 'n engel kan sink.” Het jy al ooit dié uitdrukking teëgekom?
View ArticleVarsgebekkig: Tydens ‘n droogte voorsien ‘n kaktus jou van water
Het jy al ooit van die uitdrukking "tydens 'n droogte voorsien 'n kaktus jou van water" gehoor? Dit was een van die inskrywings vir 'n Varsgebekkig-uitdrukking.
View ArticleUitdrukking: Ysterklou in die grond slaan
Die uitdrukking "ysterklou in die grond slaan" is ontleen aan die stories van Jakkals en Wolf.
View ArticleVarsgebekkig: ’n Aartappelsak oor jou kop trek
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is "'n aartappelsak oor jou kop trek".
View ArticleUitdrukking: ʼn snaakse entjie mens
Al ooit gewonder hoekom ons praat van "'n snaakse entjie mens"? Taaltoffie stel ondersoek in
View ArticleVarsgebekkig: ‘n Mooi jassie, maar ‘n lelike hart hê
Die Varsgebekkig-uitdrukking van die week is "'n mooi jassie, maar 'n lelike hart hê".
View ArticleUitdrukking: ʼn Drie in beseringstyd druk
Ken jy die uitdrukking "ʼn drie in beseringstyd druk"? Dis gewoonlik waar laatlammetjies vandaan kom.
View ArticleVarsgebekkig: So skelm soos ‘n piramideskema
Die vergelyking “so skelm soos 'n piramideskema" is geskep deur Rapport se sportskrywer, Louis de Villiers.
View ArticleUitdrukking: Goeie geld na slegte geld gooi
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking "Goeie geld na slegte geld gooi"
View ArticleUitdrukking: ʼn hupstootjie gee
Waar kom ons aan die uitdrukking "'n hupstootjie gee"? Taaltoffie stel ondersoek in
View ArticleVarsgebekkig: Tussen ‘gewond’ en ‘gesond’ verskil net een letter
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is "tussen 'gewond' en 'gesond' verskil net een letter
View ArticleUitdrukking: Die beste touleier sit op die voorbok
Dis maklik om ander te kritiseer as jy nie die werk hoef te doen nie.
View Article