Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Browsing all 540 articles
Browse latest View live

Uitdrukking: Iemand se turf sit

Hoekom sê ons "iemand se turf sit"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article


Varsgebekkig: Ruskis

Het jy al ooit van 'n "ruskis" gehoor? Dis ingestuur as deel van die Varsgebekkig-projek.

View Article


10-jarige neem oulikste idioomfoto’s

Die 10-jarige Jonathan Möller het ʼn oog vir ʼn mooi foto en het uitstekend gevaar in vanjaar se Nasionale Eisteddfod.

View Article

Uitdrukking: Pampoentyd

Weet jy hoe laat is "Pampoentyd"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Uitdrukking: As die kos koud word, word die vrou warm

'n Uitdrukking wat dalk gereeld in sommige huise van toepassing is!

View Article


Iemand se tande is getrek

Hoekom sê ons "iemand se tande is getrek"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Varsgebekkig: Breinpouse

Het jy al ooit 'n "breinpouse" beleef? Dis een van die inskrywings van VivA se Varsgebekig-inisiatief.

View Article

Uitdrukking: Dis ‘n storm in ‘n koppie (koffie)

Daar is talle uitdrukkings, vergelykings en spreekwoorde in Afrikaans waar "koffie" die onderwerp is. Kan jy aan  nog 'n paar dink?

View Article


Sukkel jy ook soms met die oggend-blues?

Ek sal nooit vergeet hoe ek jare gelede tot groot vermaak van my radiokollegas met ’n onpaar skoene by die werk opgedaag het nie. Dit was een van daardie met-die-verkeerde-voet-uit-die-bed-klim-dae.

View Article


Varsgebekkig: As die vuur reg is, moet jy braai

"As die vuur reg is, moet jy braai" is 'n vernuwing van 'n ou, bekende gesegde. Dis ingestuur as deel van VivA se Varsgebekkig-projek

View Article

Uitdrukking: Moenie hokaai skree voor jy oor die brug is nie

Al ooit gewonder wat die Afrikaans sou wees vir "Don’t count your chickens before they are hatched"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Uitdrukking: Die voet in die stiebeuel hê

Waar kom ons aan die uitdrukking "die voet in die stiebeuel hê"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article

Varsgebekkig: Bokappel

Al ooit van "bokappel" gehoor? Dis die Varsgebekkig- uitdrukking van die week.

View Article


Uitdrukking: Geen haan sal daarna kraai nie

Daar skuil 'n oulike legende agter die uitdrukking "geen haan sal daarna kraai nie" wat gebruik word om te verwys na iets wat 'n geheim sal bly .

View Article

Varsgebekkig: afslaap

"Ek sal jou vergewe, maar jou nie afslaap nie." Dié uitdrukking is oorspronklik in Riebeek-Wes opgeteken.

View Article


Klubs, sjebiens, vriende, vyande, en ander diewe

"Vir ʼn taalagie soos ek, is dié kromgetrekte woordbetekenisse behoorlik fassinerend." Sophia Kapp deel 'n paar lekkertes.

View Article

Uitdrukking: lont ruik

Waar kom ons aan die uitdrukking "lont ruik"? Taaltoffie stel ondersoek in

View Article


Uitdrukking: Jou kierang(tjies) sal braai

Waar kom die uitdrukking “jou kierang(tjies) sal braai” vandaan?

View Article

Varsgebekkig: Sy praat ‘n dooie jakkels aan die draf

Dié uitdrukking is in die Merweville-omgewing gehoor.

View Article

Uitdrukking: Die krane oopdraai

Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking "die krane oopdraai"

View Article
Browsing all 540 articles
Browse latest View live