Altyd hot-om wil en ander idiome
Die vyfde wiel aan die wa; Speeklos wees; Altyd hot-om wil… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings oor waens, trekdiere en trektoerusting.
View ArticleUitdrukking: Alle grappies op ʼn stokkie
Ons ken almal die uitdrukking, “Alle grappies op ʼn stokkie”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie ondersoek die herkoms van hierdie uitdrukking.
View ArticleUitdrukking: ʼn Geraamte in die kas hê
Het jy al ooit die interessante verhaal agter die uitdrukking, “ʼn Geraamte in die kas hê”, gehoor? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
View ArticleJou ʼn boggel lag en ander uitdrukkings
Lag of jy betaal word; jou ʼn boggel (met ʼn skuifraam) lag; vol lag wees... Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “lag” voorkom.
View ArticleUitdrukking: Kaduks voel
Wanneer voel iemand kaduks en waar kom ons daaraan? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind.
View ArticleUitdrukking: Oop-en-toe êrens aankom
Ons hoop nie jy kom vandag oop-en-toe êrens aan nie!
View ArticleUitdrukking: Geen kind of kraai hê nie
Dié uitdrukking het 'n baie interessante maar wrede herkoms.
View ArticleUitdrukking: Antjie Somers
Die legende van Antjie Somers word al vir generasies lank vir kinders as bangmaakstorie vertel. Taaltoffie ondersoek die herkoms van hierdie uitdrukking.
View ArticleOu liefde wat nie roes en ander uitdrukkings
Ou liefde roes nie; van liefde en koue water leef; kalwerliefde… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “liefde” voorkom.
View ArticleUitdrukking: ʼn Oes affêre
Taaltoffie ondersoek die herkoms van uitdrukking “ʼn oes affêre”.
View ArticleUitdrukking: Trankiel wees
Wat op aarde beteken dit om trankiel te wees? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleUitdrukking: Iemand harpuis laat ruik
Wat het die uitdrukking “iemand harpuis laat ruik” met gom en ʼn bokskryt te doen? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
View ArticleUitdrukking: Die koeël is deur die kerk
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “die koeël is deur die kerk”.
View ArticleUitdrukking: Die kool is die sous nie werd nie
Wanneer sê ons “die kool is die sous nie werd nie”? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleUitdrukking: Dit gaan jou blikkies
“Dit gaan jou blikkies” is die Afrikaans vir “Good luck to you!” Maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleUitdrukking: lood swaai
Wat het die uitdrukking “lood swaai” met ʼn matroos te doen? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleUitdrukking: ʼn Enakskind
Wanneer sou daar na ʼn persoon as ʼn “enakskind” verwys kon word? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleUitdrukking: iemand se horing onder die tou uithaal
Wat beteken dit om iemand se horing onder die tou uit te haal? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleUitdrukking: Donkiejare laas
Al ooit gewonder hoekom ons praat van “donkiejare laas”? Taaltoffie stel ondersoek in.
View Article