Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Browsing all 540 articles
Browse latest View live

Uitdrukking: ʼn tweesnydende swaard

Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “ʼn tweesnydende swaard”.

View Article


Uitdrukking: met vlieënde vaandels

“Met vlieënde vaandels” is die Afrikaans vir “with flying colours”. Maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Uitdrukking: Die Rubikon oorsteek

Mense is gaande oor Rudie van Rensburg se komiese roman ‘Hans steek die Rubicon oor’, wat handel oor oud word volgens eie maatstawwe. Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking...

View Article

Uitdrukking: Dis botter tot die boom

Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “dis botter tot die boom”.

View Article

Uitdrukking: ʼn Tweegatjakkals

Dié uitdrukking het niks met die agterkant van die jakkals te make nie.

View Article


Blou bloed en ander uitdrukkings

Met die oog op Nasionale Bloedskenkingsmaand het Taaltoffie ʼn paar bekende en minder bekende sêgoed oor “bloed” gaan uitsnuffel.

View Article

Uitdrukking: Krokodiltrane huil

Wanneer iemand krokodiltrane huil, is hy nie werklik opreg hartseer nie. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.

View Article

Uitdrukking: Die lier aan die wilger hang

Wat op aarde beteken dit om die lier aan die wilger te hang? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Uitdrukking: Iemand het haasvleis geëet

Wanneer sê ons iemand het haasvleis geëet en waar kom ons daaraan?  

View Article


Uitdrukking: Naberou is galberou

Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking “naberou is galberou”.

View Article

Uitdrukking: Iets is larie

Wat op aarde is larie en wat het dit met kerksang te doen? Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié uitdrukking.

View Article

Uitdrukking: Hare op jou tande hê

Ons ken almal die uitdrukking, “hare op jou tande hê”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie ondersoek die herkoms van hierdie uitdrukking.

View Article

Uitdrukking: ʼn Steen des aanstoots

Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “ʼn steen des aanstoots”.

View Article


Uitdrukking: ʼn Voorslag wees

Wanneer sê ons iemand is “ʼn voorslag” en waar kom ons daaraan? Taaltoffie stel ondersoek in.   

View Article

Uitdrukking: Iemand pluimstryk

Wat op aarde beteken dit om iemand te pluimstryk? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Uitdrukking: Iemand wys waar Dawid die wortels gegrawe het

Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking "iemand wys waar Dawid die wortels gegrawe het".

View Article

Uitdrukking: Die son trek water

Ons ken almal die uitdrukking, “die son trek water”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.   

View Article


Uitdrukking: Op dieselfde golflengte wees

Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “op dieselfde golflengte met iemand wees”.

View Article

Uitdrukking: Vleis het ʼn krakie en ander uitdrukkings

Jou kierang (kierankies) sal braai; iemand in sy eie vet laat gaarkook of braai; die vleis het ʼn krakie ... Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “braai” voorkom.

View Article

Uitdrukking: Trane met tuite huil

Wat op aarde beteken dit om trane met tuite te huil? Taaltoffie stel ondersoek in.   

View Article
Browsing all 540 articles
Browse latest View live