Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Browsing all 540 articles
Browse latest View live

Uitdrukking: Jou kop op ʼn blok sit

Dié uitdrukking het ʼn baie interessante maar wrede herkoms.

View Article


Uitdrukking: ʼn Padda in die keel hê

Ken jy die grillerige verhaal agter die uitdrukking: “ʼn Padda in die keel hê”?

View Article


Uitdrukking: Met die gebakte pere sit

Al ooit gewonder waar die uitdrukking “met die gebakte pere sit” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Uitdrukking: Goed/sleg gemuts wees

Ons hoop jy is hierdie week goed gemuts!   

View Article

Uitdrukking: Jou genant

Wanneer sê ons iemand is jou genant? Taaltoffie stel ondersoek in.  

View Article


Uitdrukking: Boontjie kry sy loontjie

Ken jy die verhaal agter die uitdrukking, “boontjie kry sy loontjie”? Taaltoffie stel ondersoek in.  

View Article

Uitdrukking: Die ritteltit kry

Wat beteken dit as iemand die ritteltit kry? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.

View Article

Uitdrukking: Die eerste gewin is kattegespin

Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “die eerste gewin is kattegespin”.  

View Article


Uitdrukking: ʼn Harmansdrup

Wanneer sê ons iemand is ’n harmansdrup? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Uitdrukking: Iemand koudlei

“Lappa lei vir Bella koud in waboomskloof se geelbossies,” lees ons in Boerneef se gedig. Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “iemand koudlei”.    

View Article

Uitdrukking: By iemand klaploop

Waar op aarde kom ons aan die uitdrukking “by iemand klaploop”? Taaltoffie stel ondersoek in.    

View Article

Uitdrukking: Iemand se kompas staan stil

Wanneer sê ons iemand se kompas staan stil? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Uitdrukking: ʼn Daniëlsbende

Wanneer sou daar na ʼn groep mense as ʼn Daniëlsbende verwys kon word? Taaltoffie stel ondersoek in. 

View Article


Uitdrukking: Die gemeste kalf slag

Al ooit gewonder waar ons aan die uitdrukking “die gemeste kalf slag” kom? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.

View Article

Uitdrukking: So oud soos die Kaapse wapad

Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “so oud soos die Kaapse wapad”.

View Article


Uitdrukking: Met spek skiet

Ken jy die verhaal agter die uitdrukking, “met spek skiet”? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Uitdrukking: Soos ʼn Uilspieël in die maanskyn lyk

Wat beteken dit om soos ʼn Uilspieël in die maanskyn te lyk? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.

View Article


Uitdrukking: Die leeueaandeel neem

Ken jy die verhaal agter die uitdrukking, “die leeueaandeel neem”? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Uitdrukking: ’n Man uit een stuk

Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “'n man uit een stuk”.

View Article

Uitdrukking: Die huik na die wind hang

Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking “die huik na die wind hang”.

View Article
Browsing all 540 articles
Browse latest View live