Quantcast
Channel: Idiome en uitdrukkings | Maroela Media
Browsing all 540 articles
Browse latest View live

Uitdrukking: Sê ‘sjibbolet’

Waar kom ons aan die uitdrukking “sê ‘sjibbolet’”? Taaltoffie stel ondersoek in.  

View Article


Uitdrukking: Jou spore verdien

Wat beteken dit as iemand sy spore verdien het? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.

View Article


Uitdrukking: Die rondte van Vader Cloete doen

Ons ken almal die uitdrukking “die rondte van Vader Cloete doen”, maar waar kom dit vandaan? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.   

View Article

Uitdrukking: Niks met iemand uit te waai hê nie

Al ooit gewonder waar die uitdrukking “niks met iemand uit te waai hê nie” vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.   

View Article

Uitdrukking: Ter elfder ure

Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “ter elfder ure”.    

View Article


Uitdrukking: Rose op iemand se pad strooi

Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “rose op iemand se pad strooi”.    

View Article

Uitdrukking: Op die Knersvlakte sit

Wat beteken dit as iemand op die Knersvlakte sit? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.

View Article

Uitdrukking: Goeie wyn het nie ʼn krans nodig nie

Waar kom ons aan die uitdrukking “goeie wyn het nie ʼn krans nodig nie”? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Uitdrukking: Vol krupsies wees

Wanneer sê ons dat iemand vol krupsies is? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Uitdrukking: Jakkals prys sy eie stert

Ken jy die verhaal agter die uitdrukking, “Jakkals prys sy eie stert”? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article

Uitdrukking: Ysterklou in die grond slaan

Al ooit gewonder waar die uitdrukking “ysterklou in die grond slaan” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.  

View Article

Uitdrukking: ʼn Skimp gooi of vang

Ons almal ken die uitdrukking om ʼn skimp te gooi of te vang, maar waar kom dit vandaan? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.  

View Article

Uitdrukking: Gekonfyt wees in iets

Al ooit gewonder waar ons aan die uitdrukking “gekonfyt wees in iets” kom? Taaltoffie stel ondersoek in.  

View Article


Uitdrukking: Die knoop deurhak

Mense sê soms (verkeerdelik) dat ʼn paartjie die knoop gaan deurhak wanneer hulle trou. Taaltoffie gee die korrekte gebruik van die uitdrukking “die knoop deurhak”.  

View Article

Taaltoffie: ‘First come, first served’

Wat maak ons met “first come, first served” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article


Uitdrukking: Iemand se achilleshiel

Al ooit gewonder waar die verwysing na iemand se achilleshiel vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.

View Article

Uitdrukking: Jou peetjie af wag

Waar sou die uitdrukking “jou peetjie af wag” vandaan kom?

View Article


Uitdrukking: Dit hotagter kry

Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “dit hotagter kry”.

View Article

Uitdrukking: Op jou louere rus

Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “op jou louere rus”.

View Article

Uitdrukking: Iemand iets diets maak

Wat op aarde beteken dit om iemand iets diets te maak? Taaltoffie stel ondersoek in.

View Article
Browsing all 540 articles
Browse latest View live