Uitdrukking: Daar gaan ʼn dominee verby
Al ooit die uitdrukking “daar gaan ʼn dominee verby” gehoor?
View Article‘Eers neus, dan bril’ en ander uitdrukkings
Die neusie van die salm, sy neus is onderstreep, jou neus roer … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin neus voorkom.
View ArticleUitdrukking: Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie
“Gebraaide duiwe vlieg niemand in die mond nie.” Ken jy dié uitdrukking?
View ArticleUitdrukking: Soos ʼn tang op ʼn otjie
Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van die uitdrukking “soos ʼn tang op ʼn otjie”.
View ArticleUitdrukking: Die dag as my skip inkom
Ons almal ken die uitdrukking “die dag as my skip inkom”, maar waar kom dit vandaan? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
View ArticleOm vlerk te sleep en ander uitdrukkings
Die liefde is blind en (maar) trou is die bril, lank gevry, niks gekry, derdemannetjie speel … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “liefde” voorkom.
View ArticleUitdrukking: In ʼn lastige parket
Ons hoop nie jy beland dikwels in ʼn lastige parket nie!
View ArticleUitdrukking: Skering en inslag wees
“Gasvryheid is die skering en inslag van ʼn plattelandse gemeenskap.” Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “skering en inslag”.
View ArticleUitdrukking: Van battery verander
Ken jy die uitdrukking “van battery verander”? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
View Article‘Jy dink jy is kaas’ en ander uitdrukkings
As dikmelk kaas geword het, vir spek en boontjies en iemand in sy eie sop laat kook … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin kos voorkom.
View ArticleUitdrukking: Met snaar en st(r)amboel
Ken jy die uitdrukking “met snaar en st(r)amboel”? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
View ArticleUitdrukking: ʼn Pleganker wees
Al ooit die uitdrukking “ʼn pleganker wees” teëgekom”? Lees vandag se Taaltoffie om meer hieroor te wete te kom.
View ArticleUitdrukking: Die mure het ore
Almal ken die uitdrukking “die mure het ore”, maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
View ArticleUitdrukking: In menseheugenis
Taaltoffie ondersoek die betekenis en gebruik van “in menseheugenis”.
View ArticleUitdrukking: Daar loop iemand oor my graf
Waar sou die uitdrukking “daar loop iemand oor my graf” vandaan kom?
View ArticleUitdrukking: ’n Wolf in skaapsklere
Ken jy die verhaal agter die uitdrukking “ʼn wolf in skaapsklere”?
View ArticleUitdrukking: Iets soos ʼn kleinood bewaar
“Iets soos ʼn kleinood bewaar.” Ken jy dié uitdrukking?
View ArticleUitdrukking: Ruggespraak hou met iemand
Wat op aarde beteken dit om ruggespraak met iemand te hou? Taaltoffie ondersoek dié uitdrukking.
View Article